 |

"Skuus, julle wil nou seker ALLES in AFRIKAANS hê ...!?" "... wees seblief net gedullig mense ... AFRIKAANS gebeur nie somme oornag nie ...!!!" |
WILD-en-WAKKER is 'n lekker nuwe Afrikaanse webblad waardeur ons sommer hope inligting oor al die ongelooflike verskeidenheid diere (en plante) in AFRIKAANS gaan beskikbaar stel.
Kom gesels saam, stuur vir ons al julle "diere-dinge" en laat ons saam die wonders van die lewe deel!!!!!!!!
BYT ASSEBLIEF NET VAS, hierdie webblad is nog 'n "fetus" en in die ontwikkeling-stadium ("onder konstruksie" klink so ... so ... seer ...!)
Laat ons die gordyn van onkunde oopskuif en die mensDOM wakker maak vir die wonder van die "wildlewe" waarvan ons deel is ...
KENNIS verander GESINDHEDE en DADE ... en ingeligde mense is meer geneig om die natuur en alle vorme van lewe te respekteer ... |
begin sommer hier verder lees ...
|
|
|
|
Wat is Nuus:
|
|
 |
 |
| Soek iets ... |
|
|
|