Tuisblad
  Tuisblad Fotogallery Projekte Kontakbesonderhede

Dr MJDr. Madelein J Grundlingh, stigter van DJANI Wildlife Projects is 'n professioneel gekwalifiseerde en ervare dierkundige en spesialis bewaringsopvoedkundig.
(B.Com (Acc) B.Sc. NHOD B.Sc.(Hons) M.Sc. Ph.D)

 


Die "kuiken"Maritza Grundlingh is 'n professionele film-maker met onder andere 'n oudiovisuële kommunikasie bestuursgraad verwerf aan die Universiteit van Johannesburg. Hierdie jong dame is vir al ons film- en videomateriaal verantwoordelik.
(BA.Audiovisual)

Die SPAN

lees solank hier meer

 

WILD-en-WAKKER se wonderlike wille foto's word binnekort opgelaai:
Kom kyk so 'n bietjie later wat vang ons alles aanvang ...

 
Beweeg mense ...
Wild-en-Wakker
Beweeg
 
loop
 
1 2 3
Ons hoenerhenne:
"boshoenner" Dok MJ
"Boshoener" wat die afgelope 300 jaar meer van diere geleer het as enige iets anders ... en ...

Die "kuiken" ...
die "boskuiken" moet al die vere bykmekaar hou - 'n taak wat nie altyd so maklik is nie!

"boskuiken"

 

 
Soek iets ...
Kies webblad om in te soek:


  Tuisblad Span Projekte Projekte Kontak ons  
Kopiereg © 2010-2011. DJANI Wildlife Projects. Alle regte voorbehou.

Webblad ontwerp en gehuisves deur: DJANI Wildlife